1 eier, geklits. ¾ koppie melk. 20 g botter,gesmelt. Sif die droë bestanddele saam. Klits eier, botter en melk saam en meng in droë bestanddele. Laat beslag 10 min rus. Bak in jou doughnut maker volgens die instruksies van jou masjien. Resep: Uit die Doughnutmasjien boekie.
Цааш унших